Hi there, I’m Nerette

Let’s get personal…

Ek het in die platteland grootgeword (koffiefontein)
‘n Ma van twee pragtige dogtertjies met die beste man ooit.
In Graad 7 het ek ‘n besigheid begin met die naam Nettie’s Designs.
Na skool het ek studeer in Bloemfontein by Planet Pixel School of advertising waar ek my grafiese ontwerp en fotografie diploma ontvang het.
Ek het Packaging design terselfde tyd gedoen en ook die “Best Student Award” Ontvang vanaf NAMPAK , daarna het ek my grimeer kunstenaar ‘Stage make up” dipolma ontvang by Face 2 Face (City & Guilds).
Ek gaan werk vir “Stormsky Studio in PE en wat ‘n ongelooflike Leerskool was dit nie… om met brands soos ” Billabong, Medicus shoes en vele meer te werk as ‘n “Intern” was ‘n belewenis… terug in Kimberley agter die liefde van my lewe, 2 kids verder en Ek studeer ook toe Online Marketing deur UCT, hopelik kan ek in die toekoms meer “add op hierdie blad”.
Om “Gepublish” te word is vir my ‘n “BIG deal” en ek was gelukkig genoeg om al met ‘n paar “Groot Name” Te kon werk!

Fun Facts

  • My Gunsteling plek om te wees is in Rocklands se Plaasdam.
  • Jesus het met my gepraat deur Dolfyntjies ** Dis ‘n LAANG Storie wat ek verseker met JOU wil deel!
  • Familie is kosbaar, dit tokkel my hart snare.
  • ‘n Koppie koffie en “Bouville” se Donker Sjokolade is die beste ding ooit.

CERTIFICATION

EDUCATIONAL ACHIEVEMENTS

MEDIA

PUBLISHED WORK

BRANDING

brands i’ve worked with

PHOTO / DESIGN / SHOP

© 2021 ZOOMINK.CO.ZA

FAQ

SHOP

3 Queensway

Hadisonpark Kimberley

nerette@zoomink.co.za

053 861 2572 | 083 9232091

FAQ

3 Queensway

Hadisonpark Kimberley

nerette@zoomink.co.za

053 861 2572 | 083 9232091

PHOTO / DESIGN / SHOP

© 2021 ZOOMINK.CO.ZA